Nuusbrief vir Oktober/November 2010

Geskryf deur Dawie Grové

Liewe Vriende

Dit is met die blydskap van die Here in ons harte dat ons hierdie briefie aan u skrywe. Want hierdie blydskap is ons sterkte! Hoe vind ons nie daagliks uit dat as ons swak is, dan is ons sterk!!

Lees meer: Nuusbrief vir Oktober/November 2010

 

Wanneer die geloof skipbreuk ly...

Geskryf deur Dawie Grové

Wanneer die kind van God by 'n steil heuwel kom in sy werk of in sy gewone lewe, en hy verander van koers deur op iets anders te steun as op God en Sy Woord, dan moet daar ernstig ondersoek gedoen word.

Lees meer: Wanneer die geloof skipbreuk ly...

Too easily Converted

Geskryf deur Dawie Grové

Mat 13:20  But he that received the seed into stony places, the same is he that heareth the word, and anon with joy receiveth it; Mat 13:21  Yet hath he not root in himself, but dureth for a while: for when tribulation or persecution ariseth because of the word, by and by he is offended.

Lees meer: Too easily Converted

 

Die Getuienis van die vervulling met die Heilige Gees.

Geskryf deur Dawie Grové

Die getuienis van die vervulling met die Heilige Gees

 

Hoe kan ek weet dat ek met die Heilige Gees vervul is?Watter bewyse is daar dat iemand vervul is met die Heilige Gees?

Lees meer: Die Getuienis van die vervulling met die Heilige Gees.

Honger & Dors

Geskryf deur Dawie Grové

HONGER EN DORS!

 

Matt 5:6“Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word.”  1.  Dors is ‘n intense verlange na….

 

Lees meer: Honger & Dors

 

Bladsy 1 van 4

«BeginVorige1234VolgendeEinde»
© 2012  Di-Urnalis.com | Ons vrees die Here